Prehistoriese Praatjies
Ons bied aan prehistoriese praatjies wat die hele skool saam kan geniet! Leer oor die prehistoriese diere wat in Afrika en spesifiek Suid-Afrika gelewe het! Sien egte fossiele en replikas!


Basiese prehistoriese eksplorasie pakket
R3 500
Die praatjie is tussen 30 en 45 minute lank en sluit in ‘n interaktiewe vraag-en-antwoord sessie.

Volle prehistoriese eksplorasie pakket
R 4 500
Die praatjie is tussen 45 en 60 minute lank en sluit in ‘n interaktiewe vraag-en-antwoord sessie. Die pakket sluit ook ‘n dinosaur speletjie en baie pryse vir die skoolleerders in.